Terug na Tuisblad Kaart van Namakwaland Waar om te oornag Meer oor die veldblomme Toere na Namakwaland Kontak ons hier Same information - in English



Namakwalandse Dorpe: STEINKOPF


Steinkopf

HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 29 16S 17 44E)
Op die N7 sowat 45km noord van Springbok.

GESKIEDENIS
Die London Missionary Society het 'n sendingstasie hier gevestig met die naam Kookfontein. Dit is later deur die Rhynse Sending oorgeneem.

OORSPRONG VAN DIE NAAM
Vernoem na Dr Steinkopf wat die oordrag van die sendingstasie na die Rhynse sending in 1842 geinitieer het.

BEVOLKING


INTERESSANTE PLEKKE


  • WAT OM TE SIEN EN DOEN


  • AKKOMMODASIE
  • Sien "Waar om te bly"

    TOERISME KANTOOR


    BUURDORPE
    Springbok 44km
    Port Nolloth 93 km
    Vioolsdrif 74km



  • tuisblad / kaart van namaqualand / namakwalandse dorpe / akkommodasie / blomme / toere /
    / kontak ons / skakels / kopiereg & voorwaardes / sitemap /

    hierdie webblad is ontwikkel vir besigtiging deur Internet Explorer en is op sy beste gesien op 'n monitor met resolusie van 800x600 of beter
    webblad deur FotoDigi