|
Plaas MATJIESFONTEIN distrik Nieuwoudtville
HOE OM DAAR TE KOM Geleë sowat 12km suid van Nieuwoudtville. Duidelike rigtingwysers vanuit die hoofstraat sal u oor 'n grondpad lei na die plaas. BESONDERHEDE Daar word gesê dat geen ander enkel perseel ter wêreld oor so groot verskeidenheid van veldblomme beskik nie. Vanaf die historiese geboue waar tradisionele middagetes ook bedien word, volg die sirkel roete tussen ongelooflike veldblomme oor die plaas. TOEGANGSTYE Daagliks oop vanaf 08h00 tot 17h00 KONTAK BESNDERHEDE Tel: 027 214 0608 AKKOMMODASIE Matjiesfontein het geen fasiliteite vir akkommodasie op hierdie stadium nie. Sien Sien "Waar om te bly" |