Terug na Tuisblad Kaart van Namakwaland Waar om te oornag Meer oor die veldblomme Toere na Namakwaland Kontak ons hier Same information - in English



OORLOGSKLOOF NATUURRESERVAAT - NIEUWOUDTVILLE



Oorlogskloof Natuurreservaat


HOE OM DAAR TE KOM
Geleë sowat 10km suid van Nieuwoudtville.

BESONDERHEDE
Nieuwoudtville is geleë in 'n streek besonder ryk aan natuurlewe. Inheemse veldtipes in hierdie omgewing sluit in Renosterveld, Namakwalandse plantegroei, Knersvlakte, Boesmanland asook die westelike Karoo.

Die Oorlogskloof Natuurreservaat van 12,300ha beskik oor wonderlike natuurskoon en argeologiese oorblyfsels.

Verskeie soogdier en reptiel spesies kom hier voor en meer as 90 voëlsoorte is al hier aangeteken.

Die reservaat beskik oor verskeie wandelpaaie met oornaghutte. Besprekings is noodsaaklik. Geen ander akkommodasie is beskikbaar nie. Dagbesoekers kan piekniekplekke gebruik en ook die swemplekke in die Oorlogskloofrivier.

TOEGANGSTYE
Daagliks oop vanaf 07h00 tot 16h30

KONTAK BESNDERHEDE
Tel: 027 218 1010
Fax: 027 218 1159
  • Webblad
  • e-Pos


    AKKOMMODASIE
  • Sien "Waar om te bly"



  • tuisblad / kaart van namaqualand / namakwalandse dorpe / akkommodasie / blomme / toere /
    / kontak ons / skakels / kopiereg & voorwaardes / sitemap /

    hierdie webblad is ontwikkel vir besigtiging deur Internet Explorer en is op sy beste gesien op 'n monitor met resolusie van 800x600 of beter
    webblad deur FotoDigi